Jesaja 43:2

Jesaja 43:2 CAB23

As jy deur die water gaan, sal Ek by jou wees; en deur die riviere, hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy nie verbrand word nie; en die vlam sal jou nie aansteek nie.