Jesaja 58:13-14

Jesaja 58:13-14 CAB23

As jy jou voet van die sabbat afkeer, om jou behae te doen op my heilige dag; en noem die sabbat 'n vreugde, heilig van die HERE, eerbaar; en eer Hom deur nie jou eie weë te doen en nie jou eie behae te vind en nie jou eie woorde te spreek nie. Dan sal jy jou verlustig in die HERE; en Ek sal jou laat ry op die hoogtes van die aarde en jou onderhou met die erfdeel van jou vader Jakob, want die mond van die HERE het dit gespreek.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 58:13-14