Jesaja 58:8

Jesaja 58:8 CAB23

Dan sal jou lig uitbreek soos die môre, en jou gesondheid sal gou uitspruit; en jou geregtigheid sal voor jou uit gaan; die heerlikheid van die HERE sal jou loon wees.