Jesaja 63:7

Jesaja 63:7 CAB23

Ek wil die goedertierenhede van die HERE noem en die lof van die HERE volgens alles wat die HERE aan ons bewys het, en die groot goedheid aan die huis van Israel wat Hy aan hulle bewys het volgens sy barmhartighede en volgens aan die menigte van sy goedertierenhede.