Jesaja 65:20

Jesaja 65:20 CAB23

Daar sal nie meer 'n suigeling van dae wees nie, of 'n ou man wat sy dae nie volgemaak het nie; want die seuntjie sal honderd jaar oud sterwe; maar die sondaar wat honderd jaar oud is, sal vervloek wees.