Jakobus 3:6

Jakobus 3:6 CAB23

En die tong is 'n vuur, 'n wêreld van ongeregtigheid; so is die tong onder ons lede, dat dit die hele liggaam verontreinig en die loop van die natuur aan die brand steek; en dit word aan die brand gesteek van die hel.