Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Jakobus 4:5-7

Jakobus 4:5-7 CAB23

Meen julle dat die Skrif tevergeefs sê: Die gees wat in ons woon, begeer tot afguns? Maar Hy gee meer genade. Daarom sê Hy: God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade. Onderwerp julle dan aan God. Weerstaan die duiwel, en hy sal van jou wegvlug.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jakobus 4:5-7