Rigters 5:3

Rigters 5:3 CAB23

Hoor, o konings! luister, o vorste! Ek sal tot eer van die HERE sing; Ek wil psalmsing tot eer van die HERE, die God van Israel.