En daar het 'n engel van die HERE gekom en gaan sit onder 'n terpentynboom wat in Ofra was, wat aan Joas, die Abiësriet, behoort; en sy seun Gídeon het koring by die parskuip gedors om dit vir die Midianiete weg te steek. En die Engel van die HERE het aan hom verskyn en vir hom gesê: Die HERE is met jou, dapper held!
Lees Rigters 6
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Rigters 6:11-12
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's