Daarna het die Engel van die Here onder die eikeboom in Ofra gaan sit wat aan Joas die Abiësriet behoort het. Sy seun Gideon was besig om koring in die parskuip uit te slaan waar die Midianiete hom nie kon sien nie. Die Engel van die Here het aan hom verskyn en vir hom gesê: “Die Here is by jou, dapper man!”
Lees Rigters 6
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Rigters 6:11-12
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's