Rigters 7:5-6

Rigters 7:5-6 CAB23

Toe het hy die volk na die water laat afsak, en die HERE het vir Gídeon gesê: Elkeen wat met sy tong van die water lek soos 'n hond lek, hom moet jy alleen sit; so ook elkeen wat op sy knieë buig om te drink. En die getal van die wat gelek het en hul hand op hul mond gelê het, was drie honderd man; maar al die res van die volk het op hul knieë gebuig om water te drink.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 7:5-6