Jeremia 15:16

Jeremia 15:16 CAB23

U woorde is gevind, en ek het dit geëet; en u woord was vir my 'n vreugde en blydskap van my hart, want u Naam is oor my uitgeroep, HERE, God van die leërskare.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 15:16