Jeremia 22:15-16

Jeremia 22:15-16 CAB23

Sal jy regeer omdat jy jou in sederhout toemaak? het jou vader nie geëet en gedrink en reg en geregtigheid gedoen en dit dan goed met hom gegaan nie? Hy het die regsaak van die armes en behoeftiges reggestel; dan was dit goed met hom: was dit nie om my te ken nie? spreek die HERE.