Jeremia 37:17

Jeremia 37:17 CAB23

Toe het koning Sedekía gestuur en hom uitgehaal; en die koning het hom in die geheim in sy huis gevra en gesê: Is daar enige woord van die HERE? En Jeremia sê: Daar is, want, het hy gesê, jy sal oorgelewer word in die hand van die koning van Babel.