JEREMIA 37:17

JEREMIA 37:17 NLV

Later het koning Sedekia Jeremia in die geheim na sy paleis laat kom. Die koning wou van hom weet: “Het jy enige boodskappe van die HERE vir my?” Jeremia het hom geantwoord: “Ja, ek het! U sal in die mag van die koning van Babel beland.”