Jeremia 38:20

Jeremia 38:20 CAB23

Maar Jeremia sê: Hulle sal jou nie red nie. Luister tog na die stem van die HERE wat ek met jou spreek; so sal dit met jou goed gaan en jou siel lewe.