Johannes 14:13-14

Johannes 14:13-14 CAB23

En alles wat julle in my Naam sal vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word. As julle iets in my Naam vra, sal Ek dit doen.