Johannes 3:19

Johannes 3:19 CAB23

En dit is die oordeel, dat die lig in die wêreld gekom het, en die mense het die duisternis meer liefgehad as die lig, want hulle werke was sleg.