Joël 3:16

Joël 3:16 CAB23

Ook sal die HERE uit Sion brul en sy stem uit Jerusalem verhef; en die hemel en die aarde sal bewe, maar die HERE sal die hoop van sy volk wees en die sterkte van die kinders van Israel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Joël 3:16