JOËL 3:16

JOËL 3:16 AFR83

Die Here sal uit Sion brul, Hy sal sy stem uit Jerusalem laat hoor, en hemel en aarde sal bewe. Die Here is 'n toevlug vir sy volk, 'n veilige vesting vir die Israeliete.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOËL 3:16