Josua 10:13

Josua 10:13 CAB23

En die son het stilgestaan, en die maan het gebly totdat die volk hulle op hulle vyande gewreek het. Is dit nie in die boek Jasher geskrywe nie? En die son het stilgestaan in die middel van die hemel en het hom omtrent 'n hele dag nie gehaas om onder te gaan nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Josua 10:13