JOSUA 10:13

JOSUA 10:13 AFR83

Die son het stilgestaan, die maan het nie geroer nie totdat Israel sy vyande verslaan het. Dit staan so geskrywe in die Boek van die Opregte. Die son het halfpad in die hemel bly staan. Byna 'n volle dag was hy nie haastig om onder te gaan nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOSUA 10:13