Josua 23:14

Josua 23:14 CAB23

En kyk, ek gaan vandag die weg van die hele aarde, en julle weet in julle hele hart en in julle hele siel dat nie een ding misluk het van al die goeie dinge wat die HERE julle God oor julle gespreek het nie; alles het by julle gebeur, en nie een ding het daaraan misluk nie.