Klaagliedere van Jeremia 1:2

Klaagliedere van Jeremia 1:2 CAB23

Sy ween swaar in die nag, en haar trane is op haar wange; onder al haar minnaars het sy niemand om haar te troos nie; al haar vriende het troueloos teen haar gehandel, hulle het haar vyande geword.