Lukas 1:76-77

Lukas 1:76-77 CAB23

En jy, kindjie, sal die profeet van die Allerhoogste genoem word, want jy moet voor die aangesig van die Here uitgaan om sy weë voor te berei; om kennis van verlossing aan sy volk te gee deur die vergifnis van hulle sondes