Lukas 24:31-32

Lukas 24:31-32 CAB23

En hulle oë is geopen, en hulle het Hom geken; en hy het uit hulle oë verdwyn. En hulle sê vir mekaar: Het ons hart nie in ons gebrand toe Hy met ons op die pad gepraat het en die Skrif vir ons oopgemaak het nie?

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 24:31-32