LUKAS 24:31-32

LUKAS 24:31-32 AFR83

Toe gaan hulle oë oop, en hulle het Hom herken, maar Hy het uit hulle gesig verdwyn. Hulle sê toe vir mekaar: “Het ons hart nie warm geword toe Hy op die pad met ons gepraat en vir ons die Skrif uitgelê het nie?”

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 24:31-32