Maleagi 4:5-6

Maleagi 4:5-6 CAB23

Kyk, Ek stuur vir julle die profeet Elía voordat die groot en verskriklike dag van die HERE kom. En hy sal die hart van die vaders tot die kinders bekeer en die hart van die kinders tot hulle vaders, dat Ek nie kom en die aarde met 'n vloek tref nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Maleagi 4:5-6