Matteus 11:28-30
Matteus 11:28-30 CAB23
Kom na My toe, almal wat vermoeid en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My; want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele. Want my juk is sag, en my las is lig.







