Matteus 15:25-27

Matteus 15:25-27 CAB23

Toe kom sy en aanbid Hom en sê: Here, help my! Maar hy antwoord en sê: Dit is nie reg om die brood van die kinders te neem en dit vir die honde te gooi nie. En sy sê: Waarlik, Here, tog eet die honde van die krummels wat van hulle eienaars se tafel val.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 15:25-27