Toe koning Herodes hierdie dinge hoor, was hy ontsteld, en die hele Jerusalem saam met hom. En toe Hy al die owerpriesters en skrifgeleerdes van die volk bymekaar laat kom het, het Hy van hulle gevra waar Christus gebore sou word.
Lees Matteus 2
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Matteus 2:3-4
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's