Matteus 28:19-20

Matteus 28:19-20 CAB23

Gaan dan heen en leer al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. Leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle ook al beveel het; en kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.