En kyk, daar kom 'n melaatse en het Hom aanbid en gesê: Here, as U wil, kan U my reinig. En Jesus het sy hand uitgesteek en hom aangeraak en gesê: Ek wil; wees jy rein. En dadelik is sy melaatsheid gereinig. En Jesus sê vir hom: Kyk, jy vertel dit aan niemand nie; maar gaan heen, vertoon jou aan die priester en offer die gawe wat Moses beveel het, as 'n getuienis vir hulle.
Lees Matteus 8
Deel
Vergelyk alle weergawes: Matteus 8:2-4
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's