Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Markus 12:30-31

Markus 12:30-31 CAB23

En jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag: dit is die eerste gebod. En die tweede is soos, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Daar is geen ander gebod groter as hierdie nie.