Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MARKUS 12:30-31

MARKUS 12:30-31 AFR83

Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’ Die tweede is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Geen ander gebod is groter as dié twee nie.”