Markus 7:21-23

Markus 7:21-23 CAB23

Want van binne, uit die hart van die mense, kom slegte gedagtes, owerspel, hoererye, moorde, Diefstalle, hebsug, goddeloosheid, bedrog, ongebondenheid, 'n bose oog, godslastering, hoogmoed, dwaasheid; Al hierdie slegte dinge kom van binne en maak die mens onrein.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 7:21-23