Numeri 7:89

Numeri 7:89 CAB23

En toe Moses in die tent van samekoms ingegaan het om met hom te spreek, hoor hy die stem van een met hom spreek van die versoendeksel af wat op die ark van die Getuienis was, van tussen die twee gérubs af; en hy het met hom gespreek.