Spreuke 22:22-23

Spreuke 22:22-23 CAB23

Moenie die arme beroof nie, want hy is arm; en verdruk die ellendige nie in die poort nie. Want die HERE sal hulle saak verdedig en die siel van die wat hulle geplunder het, verwoes.