Spreuke 31:25-26

Spreuke 31:25-26 CAB23

Krag en eer is haar klere; en sy sal bly wees met die tyd wat kom. Sy maak haar mond oop met wysheid; en op haar tong is die wet van goedertierenheid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 31:25-26