Spreuke 6:10-11

Spreuke 6:10-11 CAB23

Nog 'n bietjie slaap, 'n bietjie sluimer, 'n bietjie handevou om te slaap. So sal jou armoede kom soos 'n reisiger, en jou gebrek soos 'n gewapende man.