Psalms 1:1-2

Psalms 1:1-2 CAB23

Welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van sondaars en nie sit in die troon van die spotters nie. Maar sy behae is in die wet van die HERE; en in sy wet oordink hy dag en nag.