Psalms 105:1-6

Psalms 105:1-6 CAB23

Loof die HERE; roep sy Naam aan, maak sy dade bekend onder die volk. Sing tot eer van hom, psalmsing tot eer van hom; vertel van al sy wonderdade. Roem in sy heilige Naam; laat die hart van die wat die HERE soek, bly wees. Soek die HERE en sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur. Dink aan sy wonderwerke wat Hy gedoen het; sy wonders en die oordele van sy mond; O nageslag van Abraham, sy kneg, kinders van Jakob, sy uitverkorene!

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 105:1-6