Psalms 107:8-9

Psalms 107:8-9 CAB23

Ag, as die mense die HERE sou loof vir sy goedheid en vir sy wonderdade aan die mensekinders! Want Hy versadig die verlangende siel en vervul die hongerige siel met goedheid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 107:8-9