Psalms 121:1-2

Psalms 121:1-2 CAB23

Ek slaan my oë op na die heuwels, waar kom my hulp vandaan. My hulp kom van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.