Psalms 121:7-8

Psalms 121:7-8 CAB23

Die HERE sal jou van alle onheil bewaar; Hy sal jou siel bewaar. Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar van nou af tot in ewigheid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 121:7-8