Psalms 141:1-2

Psalms 141:1-2 CAB23

HERE, ek roep U aan; maak gou na my; luister na my stem as ek na U roep. Laat my gebed as reukwerk voor u aangesig word; en die opheffing van my hande soos die aandoffer.