Psalms 145:8-9
Psalms 145:8-9 CAB23
Die HERE is genadig en vol medelye; stadig tot toorn en groot barmhartigheid. Die HERE is goed vir almal, en sy barmhartighede is oor al sy werke.