Psalms 146:7-8

Psalms 146:7-8 CAB23

wat oordeel aan die verdruktes voltrek, wat aan die hongeriges voedsel gee. Die HERE maak die gevangenes los: Die HERE maak die oë van die blindes oop; die HERE rig die wat neergebuig is op; die HERE het die regverdiges lief.