Psalms 146:7-8

Psalms 146:7-8 AFR20

wat die reg van verdruktes handhaaf, aan hongeres brood gee. Die HERE laat gevangenes vry; die HERE maak blindes se oë oop; die HERE rig dié op wat terneergedruk is. Die HERE het regverdiges lief