Psalms 18:1
Psalms 18:1 CAB23
Aan die musiekleier, 'n Psalm van Dawid, die kneg van die HERE, wat die woorde van hierdie lied tot die HERE gespreek het op die dag toe die HERE hom verlos het uit die hand van al sy vyande en uit die hand van Saul: En hy sê: Ek sal U liefhê, HERE, my sterkte.




